Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter


Kies enige 2 van die volgende produkte vir slegs R 149.94
* Let wel: Hierdie aanbieding is slegs vir klublede !

Verbode liefde

Itemnommer: 16220
ISBN: 9780624047841
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Marian hou vakansie op 'n Skotse eiland waar sir Roderick haar voete onder haar uitslaan. Sy raak lief vir hom. Maar hy het 'n donker verlede...
Verbode liefde

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
‘n Reënboog vir Aralie ’n Week van passie Altyd die verkeerde man Altyd somer Die engele staar
‘n Reënboog vir Aralie ’n Week van passie Altyd die verkeerde man Altyd somer Die engele staar
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
 
Dis mooiweer en liefde Dokter Dierbaar Dokter sonder grense Geërfde liefde Glimlag van die sekelmaan
Dis mooiweer en liefde Dokter Dierbaar Dokter sonder grense Geërfde liefde Glimlag van die sekelmaan
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.95
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
 
Iemand soos jy Lente in die najaar Liefde in fokus Liefste Willemien Man van lig en skadu
Iemand soos jy Lente in die najaar Liefde in fokus Liefste Willemien Man van lig en skadu
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
 
Melktert en kaviaar Roep van die woestynwind Skoonlief en die dirigent Soete verleiding Sondag van die silwer see
Melktert en kaviaar Roep van die woestynwind Skoonlief en die dirigent Soete verleiding Sondag van die silwer see
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
 
Sonpad na Zanzibar Stormpad na Vadersrust Troukoors Volbloedvrou vir ’n vaalseun Wanneer ’n droom waar word
Sonpad na Zanzibar Stormpad na Vadersrust Troukoors Volbloedvrou vir ’n vaalseun Wanneer ’n droom waar word
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.98
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
Lede Prys: R 74.97
Nie-Lede: R 87.95
 
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in