Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter

Kry al die produkte (onder) vir slegs R 159.90

Tolla Op Sy Beste

Itemnommer: 88005
Kunstenaar: Tolla Van Der Merwe
Formaat: Musiek CD
CD 1
Snit Titel
1 Aankondiging
2 Kraai Steel Die Bakkie Se Sleutels
3 Ons Praat Afrikaans
4 Tolla Se... Pas By Jou Gehoor
5 Broer Andrew En Broer George
6 Die Drie Varkies
7 Tolla Se... 'n Grap Het Sy Tyd
8 Dronk Mans
9 Tande
10 Tolla Se... Lelike Woorde
11 Vroumense
12 Afrikaanse Bobbejane
13 Tolla Se... Goue Balans In Die Lewe
14 Pakkie Sigarette
15 Tolla Se Kinderstorie
16 Tolla Se... Lekker Om Snaaks Te Wees
17 Die Merry-G-Round
Tolla Op Sy Beste

Lede Prys:  
R 53.30 

Die Bok Kom Weer

Itemnommer: 68965
Kunstenaar: Steve Hofmeyr
Formaat: Musiek CD
CD 1
Snit Titel
1 Die Bok Kom Weer
2 Ek Bly 'n Bok
3 O Liewe Bobbie
4 Bliksem
5 Skeeloog Schutte
6 Bring It Home
7 Bokke Bokke
8 Loftus
9 Tjollie
10 Bokveld Toe
11 Medley
12 Dolla
13 Anthems
Die Bok Kom Weer

Lede Prys:  
R 53.30 

Jan Spies Se Trefferstories

Itemnommer: 87999
Kunstenaar: Jan Spies
Formaat: Musiek CD
.
CD 1
Snit Titel
1 'n Deeglike Probleem
2 'n Poort Deur Die Koue
3 Engel Met 'n Ford
4 'n Mis-Gissing
5 Pape Se Plan
6 Die Dinges Is 'n Watsem
7 'n Vriend In Nood
8 Rousis, Baas!
Jan Spies Se Trefferstories

Lede Prys:  
R 53.30 
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in