Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter

Kry al die produkte (onder) vir slegs R 1355.00
Bespaar R 514.95 op die nie-lede prys (RRP)!

Swartskaap

Itemnommer: 13920
ISBN: 9780795702853
Skrywer: Odette Schoeman
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 384
Met ‘n ma wat drink en ‘n pa wat al in die tronk was, het Claudie se lewe nie goed begin nie. Maar dis haar pa se skuld dat sy haar matriekjaar in die Salvation
Army moes deurbring...
Swartskaap

Lede Prys:  
R 164.95 
Gewone Prys:  
R 199.95 
Spaar R 35.00

13 Uur

Itemnommer: 20651
ISBN: 9780798150101
Skrywer: Deon Meyer
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 384
Om 05:36 hardloop ‘n beangste jong vrou teen Leeukop uit. Om 05:43 word speurderinspekteur Bennie Griessel wakker gebel oor ‘n jong meisie se lyk in Langstraat…
13 Uur

Lede Prys:  
R 174.95 
Gewone Prys:  
R 210.00 
Spaar R 35.05

Anderkant Pontenilo

Itemnommer: 36673
ISBN: 9780624047018
Skrywer: Irma Joubert
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 448
Die Italianer Antonio beland as krygsgevangene op ‘n
Bosveldplaas waar hy klipwerk doen. Hier ontmoet hy vir Klara, die Afrikaner-meisie wat sy geesgenoot
word…
Anderkant Pontenilo

Lede Prys:  
R 149.95 
Gewone Prys:  
R 180.00 
Spaar R 30.05

Die portier

Itemnommer: 37150
ISBN: 9780795702815
Skrywer: Pat Stamatélos
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 320
Max is gediagnoseer met obsessiefkompulsiewe gedrag,
en die enigste manier om beter te raak, is om by ’n hospitaal te gaan werk – as ‘n portier ...
Die portier

Lede Prys:  
R 149.95 
Gewone Prys:  
R 180.00 
Spaar R 30.05

Dis Ek, Anna

Itemnommer: 21568
ISBN: 9780624042266
Skrywer: Elbie Lötter
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Sy kon vir niemand vertel wat tussen haar en haar stiefpa gebeur het. Hier vertel sy hoe hy haar diepste
mens-wees aangetas het? Gebaseer op ’n ware verhaal.
Dis Ek, Anna

Lede Prys:  
R 129.95 
Gewone Prys:  
R 155.00 
Spaar R 25.05

Fees van die ongenooides

Itemnommer: 20750
ISBN: 9780624048374
Skrywer: P.G. du Plessis
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 416
Die Van Wyks en hul bywoners, die Minters, deurleef die
ellende van die oorlog in menslike dramas, vergeefse liefde en verydelde drome.
Fees van die ongenooides

Lede Prys:  
R 174.95 
Gewone Prys:  
R 210.00 
Spaar R 35.05

Karoonag en ander verhale

Itemnommer: 16477
ISBN: 9780798151177
Skrywer: Deon Meyer
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 272
Professionele lyfwag Lemmer moet jaag om ’n skadumag te
konfronteer en dus 300 mense se lewens te red. Sal hy dit maak?
Karoonag en ander verhale

Lede Prys:  
R 144.95 
Gewone Prys:  
R 175.00 
Spaar R 30.05
Jammer, geen voorraad!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer daar baie voorraad is.

Nooit is 'n lang, lang tyd

Itemnommer: 14126
ISBN: 9780795702778
Skrywer: Anchien Troskie
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 372
Drie vriendinne hou vakansie langs die see – net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n
geheim wat die ander nie dúrf weet nie …
Nooit is 'n lang, lang tyd

Lede Prys:  
R 179.95 
Gewone Prys:  
R 215.00 
Spaar R 35.05

Thula-thula

Itemnommer: 39412
ISBN: 9780624046851
Skrywer: Annelie Botes
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 336
Getruida begrawe op ‘n wintermiddag haar pa en ma op die dorp. Haar hart juig. Want toe sy nog wou
naaldekokers jaag, het haar pa haar lyfie gesteel...
Thula-thula

Lede Prys:  
R 139.95 
Gewone Prys:  
R 170.00 
Spaar R 30.05

Toring se baai

Itemnommer: 13979
ISBN: 9780795702877
Skrywer: E. Kotze
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 272
In die vissersdorpie Toring langs die Weskus probeer wit en bruin oorleef. Dan vernietig ‘n verwoestende storm alles en almal moet ‘n nuwe begin maak. ‘n Verhaal van diep menslikheid.
Toring se baai

Lede Prys:  
R 144.95 
Gewone Prys:  
R 175.00 
Spaar R 30.05
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in