Meer oor ons
Leserskring, die grootste en beste Boekklub uit Afrika, het amper ‘n kwart miljoen lede. Sluit by hierdie boekevriende aan en deel in fantastiese aanbiedinge – soos 20% afslag op gewone winkelpryse.
Die voordele hou nie daar op nie: as ‘n verwelkomingsaanbod kan jy drie boeke vanaf R10 elk kies. PLUS ‘n stylvolle oornagsak-stel - heeltemal GRATIS!
Wat anders kan jy van die Klub verwag?
- Gratis lidmaatskap
- ‘n 14-dag geld-terug-waarborg op al ons produkte
- ‘n Katalogus volgeprop met meer as 200 titels, in jou posbus of via die internet, elke drie maande.
Wat word van Leserskring-klublede verwag?
- Om ten minste een boek elke drie maande te koop
- Om vir ten minste twee jaar ‘n lid van die Klub te bly
|
Stap 1 Kies boeke |
Stap 2 Jou besonderhede |
Stap 3 Bevestiging |
Stap 4 Finale bevestiging |
Kies enige 3 boeke uit die opsies hier onder en volg dan die maklike stappe!
Fiksie
Gesin en Gesondheid
Omvattende gids vir Gesinsgesondheid
Welkomaanbod: R 35.00
Winkelprys: R 299.95
Klubprys: R 249.95
Welkomaanbod: R 35.00
Winkelprys: R 299.95
Klubprys: R 249.95
Skoon & Skraal: 'n Plat maag in 'n japtrap
Welkomaanbod: R 60.00
Winkelprys: R 200.00
Klubprys: R 150.00
Welkomaanbod: R 60.00
Winkelprys: R 200.00
Klubprys: R 150.00
Godsdiens
Handwerk
Huis
Kinders
Carike, Ghoempie en Ghoeghoe kuier in Kinderland
Welkomaanbod: R 15.00
Winkelprys: R 99.95
Klubprys: R 84.95
Welkomaanbod: R 15.00
Winkelprys: R 99.95
Klubprys: R 84.95
Kook
Algemeen
Sunbird Geïllustreerde Gids tot die Dierelewe van Suider-Afrika
Welkomaanbod: R 40.00
Winkelprys: R 299.00
Klubprys: R 249.95
Welkomaanbod: R 40.00
Winkelprys: R 299.00
Klubprys: R 249.95
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Welkomaanbod: R 90.00
Winkelprys: R 350.00
Klubprys: R 294.95
Welkomaanbod: R 90.00
Winkelprys: R 350.00
Klubprys: R 294.95
VVP = Die voorgestelde verkoopprys.
KP = Die Klubprys wat Lede betaal in die Klubkatalogus wat tot 20% minder as die VVP is.
Welkomaanbod-prys = Massiewe afgemerkte aansluitingsprys; altyd minder as die VVP en die Klubprys.
Welkomaanbod-prys = Massiewe afgemerkte aansluitingsprys; altyd minder as die VVP en die Klubprys.


































































