Meer oor ons

Meer oor ons

Leserskring, die grootste en beste Boekklub uit Afrika, het amper ‘n kwart miljoen lede. Sluit by hierdie boekevriende aan en deel in fantastiese aanbiedinge – soos 20% afslag op gewone winkelpryse.

Die voordele hou nie daar op nie: as ‘n verwelkomingsaanbod kan jy drie boeke vanaf R10 elk kies. PLUS ‘n stylvolle oornagsak-stel - heeltemal GRATIS!

Wat anders kan jy van die Klub verwag?

  • Gratis lidmaatskap
  • ‘n 14-dag geld-terug-waarborg op al ons produkte
  • ‘n Katalogus volgeprop met meer as 200 titels, in jou posbus of via die internet, elke drie maande.

Wat word van Leserskring-klublede verwag?

  • Om ten minste een boek elke drie maande te koop
  • Om vir ten minste twee jaar ‘n lid van die Klub te bly

Sluit nou aan by Leserskring!

Dis so maklik soos 1, 2, 3! Kies enige 3 boeke uit die 101 opsies hier onder en volg dan die maklike stappe.

Fiksie

Schalkie van Wyk Keur 7
Schalkie van Wyk Keur 7
Intreeprys : R 50.00
The Lost Symbol
The Lost Symbol
Intreeprys : R 15.00
Omnibus 22
Omnibus 22
Intreeprys : R 25.00
Susanna M. Lingua Keur 13
Susanna M. Lingua Keur 13
Intreeprys : R 40.00
Liefde in fokus
Liefde in fokus
Intreeprys : R 15.00


Gesin en Gesondheid

’n Hemelhoë hekkie
’n Hemelhoë hekkie
Intreeprys : R 50.00
Maklike antwoorde op ongemaklike vrae
Maklike antwoorde op ongemaklike vrae
Intreeprys : R 15.00
Dr Eve se seksboek
Dr Eve se seksboek
Intreeprys : R 20.00
Wat meisies moet weet
Wat meisies moet weet
Intreeprys : R 40.00
Custard vir die siel
Custard vir die siel
Intreeprys : R 30.00


Godsdiens

Die eerste 5 minute na die dood vir kinders
Die eerste 5 minute na die dood vir kinders
Intreeprys : R 30.00
Hoop vir elke dag
Hoop vir elke dag
Intreeprys : R 25.00
Lei met sukses
Lei met sukses
Intreeprys : R 50.00
Grootword
Grootword
Intreeprys : R 45.00
Die waarnemer
Die waarnemer
Intreeprys : R 40.00


Handwerk

Slimkuns
Slimkuns
Intreeprys : R 55.00
Eietydse Kleurkuns
Eietydse Kleurkuns
Intreeprys : R 40.00
Nog juwele in ’n japtrap
Nog juwele in ’n japtrap
Intreeprys : R 70.00
Ensiklopedie van kaartjiekuns-tegnieke
Ensiklopedie van kaartjiekuns-tegnieke
Intreeprys : R 65.00
Creative Scrapbook Piecing 2
Creative Scrapbook Piecing 2
Intreeprys : R 60.00


Huis

Handige Huisgids*
Handige Huisgids*
Intreeprys : R 85.00
Tuinmaak met eiegoed
Tuinmaak met eiegoed
Intreeprys : R 60.00


Kinders

Kleuterverseboek
Kleuterverseboek
Intreeprys : R 90.00
Goorgomgaai aktiwiteitboek
Goorgomgaai aktiwiteitboek
Intreeprys : R 15.00
Self gemaak
Self gemaak
Intreeprys : R 60.00
Otto se spesiale dag
Otto se spesiale dag
Intreeprys : R 20.00
Diere: 'n Ensiklopedie vir kinders
Diere: 'n Ensiklopedie vir kinders
Intreeprys : R 80.00


Kook

Plaaskos – Winter & Somer
Plaaskos – Winter & Somer
Intreeprys : R 80.00
Evita se kossie sikelela
Evita se kossie sikelela
Intreeprys : R 70.00
50 van die Beste Volstruisresepte
50 van die Beste Volstruisresepte
Intreeprys : R 25.00
Kook & geniet
Kook & geniet
Intreeprys : R 90.00
Koeke ter viering van liefde en lewe
Koeke ter viering van liefde en lewe
Intreeprys : R 60.00


Natuur

Volledige Fotografiese Gids: Voëls van  Suider-Afrika
Volledige Fotografiese Gids: Voëls van Suider-Afrika
Intreeprys : R 35.00
Van Gansbaai tot Gaboen
Van Gansbaai tot Gaboen
Intreeprys : R 15.00


Algemeen

Hoe op Aarde?
Hoe op Aarde?
Intreeprys : R 55.00
HAT5 plus CD-ROM
HAT5 plus CD-ROM
Intreeprys : R 120.00
Die Nuwe K53-handleiding
Die Nuwe K53-handleiding
Intreeprys : R 25.00
Die Suid-Afrikaanse Gids
Die Suid-Afrikaanse Gids
Intreeprys : R 90.00
Mensgemaakte Wonders Van Afrika
Mensgemaakte Wonders Van Afrika
Intreeprys : R 55.00