Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
- U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!
Al wat ons van u vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
Boeke
Algemene Kennis100 gebede wat God graag wil hoor (Hardeband)
Skrywer: Stephen Elkins Itemnommer: 33472
ISBN: 9781770009981
Klubprys: R 50.00 Die voorgestelde verkoopprys R 119.95
Abel se lot (Sagteband)
Nuut! Itemnommer: 36434
ISBN: 9780798152921
Klubprys: R 159.95 Die voorgestelde verkoopprys R 190.00
Bonsai Success in Southern Africa (Sagteband)
Itemnommer: 37283
ISBN: 9781770079601
Klubprys: R 159.95 Die voorgestelde verkoopprys R 190.00
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling Pers (Sagteband)
Itemnommer: 22699
ISBN: 9781431601813
Klubprys: R 135.00 Die voorgestelde verkoopprys R 279.95
Die Bybel Nuwe lewende Vertaling Swart (Hardeband)
Nuut! Itemnommer: 34322
ISBN: 9781431601677
Klubprys: R 99.95 Die voorgestelde verkoopprys R 119.95
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. Die genade van God (Sagteband)
Skrywer: Andy Stanley Itemnommer: 35451
ISBN: 9781770009301
Klubprys: R 40.00 Die voorgestelde verkoopprys R 99.95
Die portier (Sagteband)
Skrywer: Pat Stamatélos Itemnommer: 37150
ISBN: 9780795702815
Klubprys: R 39.95
Verkoopprys: R 39.95
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. Die reise van Isobelle (Sagteband)
Skrywer: Elsa Joubert Itemnommer: 38091
ISBN: 9780624053071
Klubprys: R 149.95 Die voorgestelde verkoopprys R 180.00
Fado vir ’n vreemdeling (Sagteband)
Nuut! Skrywer: Margaret Bakkes Itemnommer: 37267
ISBN: 9780799352146
Klubprys: R 148.20 Die voorgestelde verkoopprys R 165.00
Huise wat jou sak pas (Sagteband)
Skrywer: Frieda le Roux Itemnommer: 23721
ISBN: 9780624046561
Klubprys: R 144.95 Die voorgestelde verkoopprys R 175.00
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. In Sy voetspore (Sagteband)
Nuut! Skrywer: Jaco Thom Itemnommer: 36566
ISBN: 9781770312685
Klubprys: R 124.95 Die voorgestelde verkoopprys R 149.95
Ons nuwe baba (Hardeband)
Skrywer: Dawn Sirett Itemnommer: 16097
ISBN: 9780798148856
Klubprys: R 19.95
Verkoopprys: R 19.95
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. Roepman (Sagteband)
Nuut! Skrywer: Jan van Tonder Itemnommer: 23796
ISBN: 9780798144582
Klubprys: R 165.95
Verkoopprys: R 165.95
Stryd in die bos (Sagteband)
Nuut! Skrywer: Johan Fourie Itemnommer: 36590
ISBN: 9781920518066
Klubprys: R 134.95 Die voorgestelde verkoopprys R 159.00
The house of silk (Sagteband)
Nuut! Skrywer: Anthony Horowitz Itemnommer: 20461
ISBN: 9781409133834
Klubprys: R 189.95 Die voorgestelde verkoopprys R 205.00
The Scarlet Thread (Sagteband)
Skrywer: Francine Rivers Itemnommer: 36376
ISBN: 9781414361185
Klubprys: R 59.95
Verkoopprys: R 59.95
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. The Smurfmobile (Hardeband)
Nuut! Itemnommer: 14050
ISBN: 9781920475185
Klubprys: R 49.95 Die voorgestelde verkoopprys R 54.95
The Ultimate Guide to Women’s Health (Sagteband)
Skrywer: Linda Friedland Itemnommer: 35758
ISBN: 9780624046035
Klubprys: R 23.32 Die voorgestelde verkoopprys R 250.00
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. Wat's in mamma se magie (Sagteband)
Skrywer: Abby Cocovini Itemnommer: 31047
ISBN: 9780798149068
Klubprys: R 10.00 Die voorgestelde verkoopprys R 89.95
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is. |





















