Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
25 Mei 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

LeesIsCool
101Boeke
Facebook
Twitter

Omvattende gids vir Gesinsgesondheid

Itemnommer: 34579
ISBN: 9780798151115
Skrywer: Linda Friedland
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 500
Dié boek gaan oor die gesondheid van jou gesin en
begin met ’n hoofstuk oor die groot gesondheidsgevare
– soos hartsiektes, kanker, diabetes, MIV/vigs en
depressie. Dan volg waardevolle inligting oor algemene
mediese toestande, die voorkoming van siektes en die spesifieke gesondheidsprobleme wat by kinders, mans of vroue voorkom. Die laaste hoofstuk gaan oor noodhulp en trauma. Die boek sê watter rol elke orgaan, stelsel of liggaamsdeel speel, wat die simptome, oorsake, risiko’s en behandelingsopsies is, wanneer om dokter toe te gaan, wanneer iets gevaarlik is en watter leefstylaanpassings jy kan maak. Daar is ook kassies met ekstra inligting en lyndiagramme met byskrifte. Die inligting by elke siekte of toestand is net genoeg om ’n goeie oorsig te kry en simptome uit te ken sodat jy weet wat om volgende te doen.
Omvattende gids vir Gesinsgesondheid

Klubprys:  
R 249.95 
Gewone Prys:  
R 299.95 
Spaar R 50.00
Nie 'n Lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
E-pos hierdie inligting aan 'n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in