Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
- Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!
Al wat ons van jou vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
Bespaar R 514.95 op die nie-lede prys (RRP)!
Nooit is 'n lang, lang tyd
ISBN: 9780795702778
Skrywer: Anchien Troskie
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 372
geheim wat die ander nie dúrf weet nie …
13 Uur
ISBN: 9780798150101
Skrywer: Deon Meyer
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 384
Anderkant Pontenilo
ISBN: 9780624047018
Skrywer: Irma Joubert
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 448
Bosveldplaas waar hy klipwerk doen. Hier ontmoet hy vir Klara, die Afrikaner-meisie wat sy geesgenoot
word…
Die portier
ISBN: 9780795702815
Skrywer: Pat Stamatélos
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 320
en die enigste manier om beter te raak, is om by ’n hospitaal te gaan werk – as ‘n portier ...
Dis Ek, Anna
ISBN: 9780624042266
Skrywer: Elbie Lötter
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
mens-wees aangetas het? Gebaseer op ’n ware verhaal.
Fees van die ongenooides
ISBN: 9780624048374
Skrywer: P.G. du Plessis
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 416
ellende van die oorlog in menslike dramas, vergeefse liefde en verydelde drome.
Karoonag en ander verhale
ISBN: 9780798151177
Skrywer: Deon Meyer
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 272
konfronteer en dus 300 mense se lewens te red. Sal hy dit maak?
Swartskaap
ISBN: 9780795702853
Skrywer: Odette Schoeman
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 384
Army moes deurbring...
Thula-thula
ISBN: 9780624046851
Skrywer: Annelie Botes
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 336
naaldekokers jaag, het haar pa haar lyfie gesteel...
Toring se baai
ISBN: 9780795702877
Skrywer: E. Kotze
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 272













