Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter


Kies enige 2 van die volgende produkte vir slegs R 149.96
* Let wel: Hierdie aanbieding is slegs vir klublede !

Lente in die najaar

Itemnommer: 39578
ISBN: 9780624047865
Skrywer: Elsa Rall
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Dorothea is in 'n ligte motorongeluk betrokke en ontmoet só dr Theuns Steyn. Sy voel aangetrokke tot hom, maar wil hy ná sy vrou se dood weer 'n verhouding aanknoop?
Lente in die najaar

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

‘n Reënboog vir Aralie

Itemnommer: 20859
ISBN: 9780624048213
Skrywer: Ettie Bierman
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Aralie werk as veearts in haar eksman, Niel, se plek
op ’n wildplaas. Dit is hier waar sy vir Franco ontmoet...
‘n Reënboog vir Aralie

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

’n Week van passie

Itemnommer: 16196
ISBN: 9780624047902
Skrywer: Hetta Kotze
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
By Môreson-kliniek ontmoet die koel, afgetrokke dr Wilmari Neveling vir Jonatan de Klerk. Kan Jonatan haar verlede heel?
’n Week van passie

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Altyd die verkeerde man

Itemnommer: 16246
ISBN: 9780624047889
Skrywer: Elsa Hammersma
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Ebbie bemark 'n gholflandgoed op Kransbaai en raak verlief op die ontwikkelaar Liam. Hy word van moord aangekla. Waarom kies sy altyd die verkeerde man?
Altyd die verkeerde man

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Altyd somer

Itemnommer: 20842
ISBN: 9780624047926
Skrywer: Jaybee Roux
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Ruaan le Roux word aangestel as Karen Zimmerman se lyfwag. Dat hy haar eintlik teen haarself sal moet
beskerm, kon hy nie voorsien nie. . .
Altyd somer

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Die engele staar

Itemnommer: 18267
ISBN: 9780624048510
Skrywer: Marie Reyneke
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Nina Joubert is ‘n polisieinformant in Zambië en Gunther Becker, eienaar van Nyati Lodge, ‘n verdagte in ‘n smokkelsaak. As Nina net nie so baie van hom hou nie!
Die engele staar

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Dis mooiweer en liefde

Itemnommer: 24752
ISBN: 9780624048558
Skrywer: Wilmarí Jooste
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Wanneer Menantheau se verhouding met dokter Kobus Kruger skeefloop, bepaal sy haar net by haar werk as bibliotekaresse. Haar lewe word egter in ’n nuwe rigting gestuur die aand toe sy Nick Bender ontmoet. Tot die noodlot ingryp . . .
Dis mooiweer en liefde

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Dokter Dierbaar

Itemnommer: 39560
ISBN: 9780624047551
Skrywer: Anita du Preez
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Victoria Serfontein se eerste ontmoeting met Paul Venter verloop rampspoedig. Sy is totaal uit die veld geslaan toe dokter Venter haar werk aanbied. Hy mag aantreklik wees, maar daar is hope vroue in sy lewe. . .
Dokter Dierbaar

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Dokter sonder grense

Itemnommer: 24778
ISBN: 9780624048572
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Toe Clare Rutland se broer Nick, wat in Sierra Leone vir Dokters sonder Grense werk, verdwyn, besluit Clare om hom te gaan soek. Spies Lategan, geharde voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Spesmagte, help haar . . . en dan is daar die enigmatiese Franse dokter Louis du Plessis . . .
Dokter sonder grense

Lede Prys:  
R 74.95 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 13.00
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Geërfde liefde

Itemnommer: 18275
ISBN: 9780624048527
Skrywer: Lizet Engelbrecht
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Nikki Swart gaan boer op die erfplaas in Zambië. Haar medeeienaar, Jan, wil van dié bedorwe stadsjapie ontslae raak. Maar Nikki is daar om te bly.
Geërfde liefde

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Glimlag van die sekelmaan

Itemnommer: 24729
ISBN: 9780624048541
Skrywer: Elize Mitchell
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Nina se man sterf in ʼn motorongeluk, en boonop vind sy uit dat die boedel bankrot is! Sy vat die pad na ’n luukse landgoed aan die Mosambiekse kus, maar uit die staanspoor spat die vonke tussen haar en haar nuwe werkgewer.
Glimlag van die sekelmaan

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Iemand soos jy

Itemnommer: 18242
ISBN: 9780624048503
Skrywer: Schalkie van Wyk
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Elzeri het by haar ouma en oupa groot geword. Toe sy uitvind dat haar vriendin Sonette met die aantreklike broer haar ma ken, word haar verlede oopgekrap.
Iemand soos jy

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Liefde in fokus

Itemnommer: 18309
ISBN: 9780624048534
Skrywer: Zoë Gouws
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Huisontwerper Faan en fotograaf Xante moet professioneel saamwerk aan ’n projek in die Kaap, maar
dis oorlog tussen hulle!
Liefde in fokus

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Liefste Willemien

Itemnommer: 16261
ISBN: 9780624047834
Skrywer: Jaybee Roux
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Willemien het na die verdwyning van haar verloofde nog nooit weer gelag nie. Sal Paul Geldenhuys haar vertroue weer kan wen of is haar hart vir altyd saam met Willem weg?
Liefste Willemien

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Man van lig en skadu

Itemnommer: 39586
ISBN: 9780624047544
Skrywer: Schalkie van Wyk
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Petri ontmoet vir Hougaard op 'n partytjie. Hy is 'n man van lig en skadu. Een oomblik skerts hy nog en dan word hy handomkeer 'n man van donker geheime...
Man van lig en skadu

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Melktert en kaviaar

Itemnommer: 20883
ISBN: 9780624048008
Skrywer: Annelize Morgan
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Die talentvolle liedjieskrywer Emma Steyn se pad kruis met dié van Xander Vermeulen, eienaar van 'n platemaatskappy. Emma sien 'n blink toekoms, hy nie ...
Melktert en kaviaar

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Roep van die woestynwind

Itemnommer: 20958
ISBN: 9780624047933
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Dr Denise Barry wil die argeoloog Dale Peters in die antieke stad Petra besoek. Maar Dale het spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer?
Roep van die woestynwind

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Skoonlief en die dirigent

Itemnommer: 20982
ISBN: 9780624047957
Skrywer: Marijke Greeff
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Inspekteur Nina O’Neill word in die dirigent Quinn
Chauncey se sekuriteitspan opgeneem en die vonke begin spat...
Skoonlief en die dirigent

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Soete verleiding

Itemnommer: 24786
ISBN: 9780624048565
Skrywer: Helena Hugo
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Koeksisters, melktert en rosynebrood – dís wat Sharise van Harte se teekamer, Soete Verleiding, jou bied. Ná die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. En dan keer haar jeugliefde, Jacques, ná jare se verblyf in Frankryk terug . . .
Soete verleiding

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Sondag van die silwer see

Itemnommer: 21014
ISBN: 9780624047940
Skrywer: Maretha Maartens
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Farah Olivier is au pair van twee tieners en ’n laatlam – al voel sy self nog kind. As dit nie vir Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees. . .
Sondag van die silwer see

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Sonpad na Zanzibar

Itemnommer: 16212
ISBN: 9780624047896
Skrywer: Madeleine Malherbe
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Isabelle kry die kans van 'n leeftyd om by Ernst Joubert se nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Maar kan sy die liefde keer?
Sonpad na Zanzibar

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Stormpad na Vadersrust

Itemnommer: 39545
ISBN: 9780624047575
Skrywer: Dirna Ackerman
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Joernalis Michaela Beekman volg 'n storie, maar wanneer dinge skeef loop, word sy amper die storie! Dan word sy deur Kayne Richardson, haar beste vriendin se amperse verloofde, en doring in Michaela se vlees gered.
Stormpad na Vadersrust

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Troukoors

Itemnommer: 39537
ISBN: 9780624047582
Skrywer: Helena Hugo
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Minette Faber se professor vra haar om met hom te trou, maar nie een van hulle hou rekening met Pierre Hagen, sy seun, nie. Is Minette besig om trou aan die verkeerde man te sweer?
Troukoors

Lede Prys:  
R 74.98 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.97
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Verbode liefde

Itemnommer: 16220
ISBN: 9780624047841
Skrywer: Malene Breytenbach
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Marian hou vakansie op 'n Skotse eiland waar sir Roderick haar voete onder haar uitslaan. Sy raak lief vir hom. Maar hy het 'n donker verlede...
Verbode liefde

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Volbloedvrou vir ’n vaalseun

Itemnommer: 39552
ISBN: 9780624047568
Skrywer: Kobie Smit
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Fransien woon haar skoolreünie by en word by moord en ou geheime betrek. Het sy vooraf geweet, sou sy nooit teruggaan nie - nie eens vir Jans, die man van haar drome nie.
Volbloedvrou vir ’n vaalseun

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.

Wanneer ’n droom waar word

Itemnommer: 16352
ISBN: 9780624047858
Skrywer: Ettie Bierman
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 224
Carmia se nuwe werk op die plaas van skrywer Margo en haar seun Deneys, klink dalk idillies, maar dinge loop gou skeef...
Wanneer ’n droom waar word

Lede Prys:  
R 74.97 
Gewone Prys:  
R 87.95 
Spaar R 12.98
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in