Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
BBP
Crink
Facebook
Twitter

Legkaart: Alfa-maatjies / Bou 'n Woord

Itemnommer: 3186
Formaat: Spesiale Aanbiedings

Klubprys: R 129.95

Kry jou kleintjies skoolgereed! Hierdie legkaartaktiwiteite help kinders om die letters van die alfabet te leeer ken, uit te vind hoe hulle klink en die letters by die prentjies te pas om so woorde te leer spel en lees. Die instruksies help ouers en versorgers om beter te verstaan hoe om kinders te leer lees. 5+ jaar.

E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap