Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
BBP
Crink
Facebook
Twitter
Kos uit die tuin
Nuut!
Bonusboek

Kos uit die tuin

Itemnommer: 21071
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 160

Klubprys: R 179.95
Uitgewersprys: R 215.00
Besparing R 35.05!

Bonusboeke is teen 'n spesiale prys beskikbaar vir lojale lede met 2 of meer lidmaatskapjare wat reeds EEN ITEM uit die katalogus bestel het. Die afslag op Bonusboeke is nog groter as die gewone klub afslag op winkelpryse.

Jaar Prys:
Jaar 2 tot jaar 6 R 161.95
Jaar 7 tot jaar 12 R 143.95
Jaar 13 tot jaar 18 R 125.95
Jaar 19 tot jaar R 119.95

’n Versameling van 100 maklike en bekostigbare resepte met groente of vrugte as een van die hoofbestanddele. Dit gee ook wenke om groente in jou eie agterplaas te plant en so geld te spaar. Sonja Jordt is die kosredakteur van die tydskrif Tuis.

E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap