Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
25 Mei 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

LeesIsCool
101Boeke
Facebook
Twitter

Kleure en klere vir 'n slanker jy

Itemnommer: 34355
ISBN: 9780798155250
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 128
As jy al ooit gesoek het na 'n omvattende gids tot die kuns van mmoi lyk, het jy hier die antwoord. Lesers word deur 'n proses gelei. Eers word jy gewys hoe om jou liggaamstipe en figuursprobleme te identifiseer. Dan verduidelik die kenners hoe verskillende materiale, style en kleure jou slanker kan laat voel en lyk. Foto's van 'n verskeidenheid modelle demonstreer hoe die verskillende wenke werk. Vind uit watter kleure en klere jou die beste pas, en hoe om die beste indruk te skep - van die onderklere wat werk vir jou liggaamsbou, tot die grimering, jou geheime wapen. Elke vrou wil graag weet wat in dié boek verklap word.
Kleure en klere vir 'n slanker jy

Klubprys:  
R 184.95 
Gewone Prys:  
R 220.00 
Spaar R 35.05
Nie 'n Lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
E-pos hierdie inligting aan 'n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in