Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
25 Mei 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

LeesIsCool
101Boeke
Facebook
Twitter

John C. Maxwell Dagbeplanner 2012

Itemnommer: 15776
ISBN: 9781415311622
Skrywer: John C. Maxwell
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 416
Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2012-dagbeplanner spog met ’n elegante, nuwe omslag-ontwerp, afgewerk in
Italiaanse leer met randstiksels. Dit beskik oor ’n stylvolle dog funksionele uitleg en is soveel meer as net ’n dagboek – dit bevat ook inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboeke, Maak jou droom ’n werklikheid en Wen met gesindheid.
Hierdie dagbeplanner sal jou in 2012 help om nie net suksesvol te wees nie, maar werklik ’n verskil te maak. Spesiale kenmerke sluit in:
• Stylvolle gestopte hardeband-omslag in Italiaanse leer
• Dubbele lintmerker
• Elegante kleur-drukwerk binnekant
• Jaar-, maand- en dagbeplanner
• ’n Bladsy per dag (07:00 tot 19:00 en plek vir na-ure)
• Daaglikse ‘doenlys’ met prioriteit- en afmerkkolomme
• Spesiale bladsye vir persoonlike finansiële beplanning
• Plek vir name en telefoonnommers
• Inspirerende inhoud uit Maak jou droom ’n werklikheid en Wen met gesindheid
John C. Maxwell Dagbeplanner 2012

Klubprys:  
R 70.00 
Gewone Prys:  
R 139.95 
Spaar R 69.95
Nie 'n Lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
E-pos hierdie inligting aan 'n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in