Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Klubkatalogus

Terwyl voorraad hou

Terwyl voorraad hou
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

Verimark
Omteskryf
Facebook
Twitter

Topverkopers

Skoon & Skraal: 'n Plat maag in 'n japtrap Omnibus 37 Klassieke Sprokies Gesyferdheid Graad 2 Plakboek-planne
Skoon & Skraal: 'n Plat maag in 'n... Omnibus 37 Klassieke Sprokies Gesyferdheid Graad 2 Plakboek-planne
Klubprys: R 150.00
Winkelprys: R 200.00
Klubprys: R 170.00
Winkelprys: R 199.95
Klubprys: R 120.00
Winkelprys: R 129.95
Klubprys: R 80.00
Klubprys: R 65.00
Winkelprys: R 175.00

Bonusboeke

Bonusboeke is net nog 'n rede waarom jy by die Klub moet aansluit!

Lede wat al vir meer as twee jaar lank deel van die Klub is kry ekstra afslag op sekere boeke.

Hoe langer jy ‘n Lid bly, hoe meer afslag kry jy.

Ultimate Art Bible Shadows on the Nile Skadu's van gister Explore the Animal World Watter boom is dit?
Ultimate Art Bible Shadows on the Nile Skadu's van gister Explore the Animal World Watter boom is dit?
Klubprys: R 295.00
Winkelprys: R 350.00
Klubprys: R 185.00
Winkelprys: R 220.00
Klubprys: R 175.00
Winkelprys: R 210.00
Klubprys: R 140.00
Winkelprys: R 165.00
Klubprys: R 160.00
Winkelprys: R 190.00

VVP = Die voorgestelde verkoopprys. KP = Die Klubprys wat Lede betaal in die Klubkatalogus wat tot 20% minder as die VVP is.
Welkomaanbod-prys = Massiewe afgemerkte aansluitingsprys; altyd minder as die VVP en die Klubprys.