Boeke | Musiek | DVDs |
Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
24 Feb 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

101Boeke
Facebook
Twitter

Boeke

Bonusboeke is teen 'n spesiale prys beskikbaar vir lojale lede met 2 of meer lidmaatskapjare wat reeds EEN ITEM uit die katalogus bestel het. Die afslag op Bonusboeke is nog groter as die gewone klub afslag op winkelpryse.

Bonusboeke

African Dawn
African Dawn (Sagteband)
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Tony Park
Itemnommer: 11544
ISBN: 9780857385673
 
Klubprys: R 179.95
Die voorgestelde verkoopprys R 194.95
 
Alles oor Kamers vir Kinders
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Terence Conran
Itemnommer: 38190
ISBN: 9781770079663
 
Klubprys: R 154.95
Die voorgestelde verkoopprys R 165.00
 
Een-twee-drie op die tafel
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Bernice van der Merwe
Itemnommer: 30833
ISBN: 9780798154765
 
Klubprys: R 164.95
Die voorgestelde verkoopprys R 195.00
 
Fotoplakwerk: Begin by die begin
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 33837
ISBN: 9781920479152
 
Klubprys: R 149.95
Die voorgestelde verkoopprys R 175.00
 
Four Seasons on the Farm
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 12690
ISBN: 9781920475376
 
Klubprys: R 139.95
Die voorgestelde verkoopprys R 169.95
 
Hotel Vendome
Hotel Vendome (Hardeband)
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Danielle Steel
Itemnommer: 12740
ISBN: 9780593063088
 
Klubprys: R 165.00
Die voorgestelde verkoopprys R 273.95
 
Omnibus 32
Omnibus 32 (Sagteband)
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Ena Murray
Itemnommer: 13276
ISBN: 9780624053934
 
Klubprys: R 164.95
Die voorgestelde verkoopprys R 195.00
 
One-two-three on the table
Nuut!
Bonusboek
Skrywer: Bernice van der Merwe
Itemnommer: 35196
ISBN: 9780798154772
 
Klubprys: R 164.95
Die voorgestelde verkoopprys R 195.00
 
Sasol Birds of Southern Africa
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 34264
ISBN: 9781770079250
 
Klubprys: R 199.95
Die voorgestelde verkoopprys R 240.00
 
Sasol Voëls van Suider-Afrika
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 37861
ISBN: 9781770079267
 
Klubprys: R 199.95
Die voorgestelde verkoopprys R 240.00
 
Scrapbooking: Back to basics
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 14241
ISBN: 9781920479145
 
Klubprys: R 149.95
Die voorgestelde verkoopprys R 175.00
 
Vier Seisoene op die Plaas
Nuut!
Bonusboek
Itemnommer: 37176
ISBN: 9781920475352
 
Klubprys: R 139.95
Die voorgestelde verkoopprys R 169.95