Maklike betaalopsies
Kredietkaart
Betaal nou met jou kredietkaart op ons webwerf. Teken in met jou Lidnommer (Klublede) of Verwysingsnommer (Nie-lede) en kliek dan op My Rekening. Hier kry jy die opsie. Volg die instruksies op die skerm.
Let wel: Slegs Mastercard of Visa
Direkte inbetaling
ABSA
Enige ABSA Bank.Suid-Afrikaners: Takkode: 632005
Bankrekeningnommer: 0550 153 246
Bank Windhoek
Takkode: 48 1972 00Bankrekeningnommer: 8001091457 (tjek)
Verskaf altyd jou Lidnommer (Klublede) of Verwysingsnommer (Nie-lede) as verwysingsnommer op die depositostrokie. As bewys van betaling, faks jou depositostrokie na 021 521 8586.
Elektroniese inbetaling via die OTM of Internet.
ABSA
Jou bank moet jou Lidnommer (Klublede) of Verwysingsnommer (Nie-lede) met ons bankrekeningnommer koppel.
Suid-Afrikaners: Takkode: 632005
Bankrekeningnommer: 0550 153 246
BANK WINDHOEK
Jou bank moet jou Lidnommer (Klublede) of Verwysingsnommer (Nie-leder met ons bankrekeningnommer koppel.
Takkode: 48 1972 00
Bankrekeningnommer: 8001091457 (tjek)
Verskaf altyd jou Lidnommer (Klublede) of Verwysingsnommer (Nie-lede as verwysingsnommer op die depositostrokie.
As bewys van betaling, faks jou depositostrokie na 021 521 8111.
Tjek of Posorder - Slegs Klublede
Per tjek of posorder. Gekruis en uitgemaak aan Leserskring.
Tjeks kan slegs gepos word na PO Box 854 Eppindust 7475
Poskantoor - Slegs Klublede
Per kontant of tjek by jou plaaslike Poskantoor.(Tjeks betaalbaar aan: SA Poskantoor)
(slegs Suid-Afrikaners)



