Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
- U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!
Al wat ons van u vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
Gospel Skouspel 2011
Kunstenaar: Verskeie kunstenaars
Formaat: Dubbele Musiek CD
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Die Kruis Staan Steeds (Retief Burger) |
| 2 | Rots Van Die Eeue (Rouchelle Liedemann) |
| 3 | Wees Lig (Juanita du Plessis) |
| 4 | Hy Is Jesus (Juanita and Romanz) |
| 5 | You Are Loved (Ivan Siegelaar) |
| 6 | Oh How Beautiful Love Can Be (Nianell) |
| 7 | When You Believe (Nianell and Riana Nel) |
| 8 | U Alleen (Riana Nel) |
| 9 | In Die Hemel Is Die Heer (Bobby van Jaarsveld) |
| 10 | Soos 'n Wildsbok Wat Smag Na Water (Bobby Van Jaarsveld) |
| 11 | A New Day (Joe Niemand) |
| 12 | My Hart Kniel (Joe Niemand) |
| 13 | Pelgrimsgebed (Mathys Roets) |
| 14 | Houtkruis (Romanz en SAYC) |
| 15 | Hanel's Halleluja (SAYC) |
| 16 | I Vow To Thee My Saviour (Romanz, Ivan, Riana, Rouchelle, SAYC) |
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Ek Weet Dat U My Liefhet (Retief Burger) |
| 2 | Loof Die Here Hy Is Goed (Retief Burger) |
| 3 | God Of This City (Bobby van Jaarsveld) |
| 4 | Draai Terug (Juanita du Plessis) |
| 5 | Die Fiets (Juanita du Plessis) |
| 6 | Magaliesburg Se Aanbied (verkort) (Nianell) |
| 7 | Oh Happy Day (SAYC) |
| 8 | Vader Vat My Hand (Ivan Siegelaar) |
| 9 | All Honour, All Glory (Rouchelle Liedemann) |
| 10 | Altyd Daar (Juanita en Riana) |
| 11 | Give It To Me Straight (Riana Nel) |
| 12 | Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Joe Niemand) |
| 13 | Gebed (Mathys, SAYC) |
| 14 | Halleluja (Mathys, Romanz, SAYC, Nianell) |
| 15 | Wie Is Daar Soos U (Retief Burger) |
| 16 | Hoe Groot Is Ons God (Almal) |



