Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
25 Mei 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

LeesIsCool
101Boeke
Facebook
Twitter


Kies enige 2 van die volgende produkte vir slegs R 100.00
* Let wel: Hierdie aanbieding is slegs vir klublede !

Die Smurfmobiel

Itemnommer: 15925
ISBN: 9781920475178
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 32
Op ’n dag besluit Nutsman Smurf dat daar verseker ’n makliker manier moet wees om oor die weg te kom as per voet. ’n Vreemde masjien kom brul-brul uit sy werkskamer te voorskyn ... Die heel eerste Smurfmobiel! Maar is die Smurfies gereed vir die tydperk van die Smurfmobiel? En wat kom daar aangerol? ’n Gargaroller met Gargamel aan die stuur! Hier word vandag groot amok gesmurf!
Ons wag op meer voorraad van hierdie produk en stuur jou pakkie sodra ons dit ontvang.
Die Smurfmobiel

Klubprys:  
R 50.00 
Gewone Prys:  
R 54.95 
Nie 'n Lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
Astro Smurf and the Gnoofs Die honderste Smurfie Giant Smurf Handy Smurfs the Weather King Smurf
Astro Smurf and the Gnoofs Die honderste Smurfie Giant Smurf Handy Smurfs the Weather King Smurf
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
 
Koning Smurf Nutsman Smurf smurf die Weer Reus Smurf Ruimtesmurf en die Gnoefe Sir Hefty the Knight
Koning Smurf Nutsman Smurf smurf die Weer Reus Smurf Ruimtesmurf en die Gnoefe Sir Hefty the Knight
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
 
Smurfette comes to Town Smurfien in die Dorp Spiere Smurf die Ridder The Hundredth Smurf The Smurfmobile
Smurfette comes to Town Smurfien in die Dorp Spiere Smurf die Ridder The Hundredth Smurf The Smurfmobile
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
Klubprys: R 50.00
Winkelprys: R 54.95
 
E-pos hierdie inligting aan 'n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in