Soek
 
 
Kategorieë
Boeke DVDs Musiek Speelgoed Toebehore
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
25 Mei 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

LeesIsCool
101Boeke
Facebook
Twitter

Die Klassieke Kinderbybel-storieboek

Itemnommer: 38455
ISBN: 9781770009370
Skrywer: Johan en Nina Smit
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 420
Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan. Die 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament sal kinders opnuut laat besef dat God ewig en almagtig is en dat Hy hulle baie liefhet.
Die Klassieke Kinderbybel-storieboek

Klubprys:  
R 124.95 
Gewone Prys:  
R 149.95 
Spaar R 25.00
Jammer, geen voorraad! Hierdie item se verkope het ons verwagtinge oortref!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer voorraad volop is.
E-pos hierdie inligting aan 'n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in