Die Doen-Dit-Self-Huisopknapgids
Bonusboeke is teen 'n spesiale prys beskikbaar vir lojale lede met 2 of meer lidmaatskapjare wat reeds EEN ITEM uit die katalogus bestel het. Die afslag op Bonusboeke is nog groter as die gewone klub afslag op winkelpryse.
| Jaar | Prys: |
|---|---|
| Jaar 2 tot jaar 6 | R 131.95 |
| Jaar 7 tot jaar 12 | R 119.95 |
| Jaar 13 tot jaar 18 | R 107.95 |
| Jaar 19 tot jaar | R 89.95 |
Hierdie omvattende gids wys die selfdoenentoesias hoe om ’n huis se waarde te verhoog. Die gedaanteverwisseling van ’n ou huis tot ’n nuwe, moderne tuiste word stap vir stap verduidelik. Dié stappe is maklik om te volg en kan op enige huis van toepassing wees, met wenkkassies om algemene slaggate te vermy. Dit beskryf die tegniese aspekte van messelwerk, pleisterwerk, die meng van beton, basiese elektriese en loodgieterwerk, die lê van teëls en hoe om ingeboude kaste te bou en te installeer.




