Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter

Kontak ons

Het jy 'n probleem of navraag? Besoek ons Vraag- en Antwoordbladyse vir 'n vinnige antwoord. Indien jy nog nie tevrede is nie, skakel ons gerus by enige van die onderstaande kontaknommers.
Navraagtipe
Onderwerp
Lidnommer
E-posadres
Boodskap
 
 

E-pos

Navrae en voorstelle: navrae@leserskring.com
Bestellings: bestellings@leserskring.com

Verskaf asseblief jou lidnommer en die itemnommer(s).

Telefoon

Kontak ons gerus by: 021 521 8585 of 083 915 6060
Wanneer jy bel, kies jou taalvoorkeur en volg die stemaanwysings.
Met die bestelopsie kan jy 24 uur per dag, 7 dae per week jou bestelling plaas.
Die opsies vir algemene navrae en nuwe aansoeke is tussen 08:00 en 17:00 op weeksdae en tussen 08:00 en 12:00 op Saterdae beskikbaar.

SMS

Stuur jou SMS na 34321 SMS jou bestelling deur jou 8-syfer lidnommer sonder spasies of punte tussen-in; dan een spasie en dan die 5-syfer bestelnommer na die nommer bo te stuur. Tot 5 bestelnommers.

Elke SMS kos R2. Jy kan nou ook navrae na hierdie nommer stuur.

Faks 


Faks jou bestelvorm na 021 521 8586

Dis 'n 24-uur-diens. Laat asseblief 48 uur toe voordat jy navrae oor jou faksbestelling doen.

Algemene faks: 021 521 8586
Rekening navrae: 021 521 8111
Nuwe lid navrae: 021 521 8020

Pos


Voltooi jou bestelvorm en pos dit aan: Vrypos CB 0082
Eppindust
7475


Jy't nie eens 'n posseël nodig nie, want Leserskring betaal jou posgeld.

Fisiese Adres


Waterviewsingel 1
Waterview-park
Century City Boulevard
Century City 7446