Boeke | Musiek | DVDs |
Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
24 Feb 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

101Boeke
Facebook
Twitter

Kompetisie

Kompetisie slegs vir Klublede! Sluit nou aan by Leserskring!

Algemene kompetisiereëls

1 Klubkompetisies is oop vir alle Klublede in Suid-Afrika en Namibië. Werknemers van MIH Internet Africa, die kompetisieborge, hul afhanklike maatskappye, promosie- en advertensie-agentskappe sowel as onmiddellike familielede word uitgesluit.
2 Pryse word volgens trekking toegeken.
3 Wenners sal per foon of pos in kennis gestel word.
4 Sluitingsdatums vir kompetisies is 24 Februarie 2012 behalwe indien anders vermeld.
5 Pryse word na wenners gepos.
6 Die organiseerders se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gehou word nie.
7 Pryse kan nie aangepas, oorgedra, verleng of vir kontant geruil word nie.
8 Die borge dra verantwoordelikheid vir die lewering van die pryse en Leserskring / Leisure Books kan nie verantwoordelik gehou word vir probleme met aflewering of vertraging van pryse nie.
9 Klublede moet eers 'n item bestel uit die Januarie - Maart 2012 Hoofkatalogus voordat hy/sy aan hierdie kompetisies kan deelneem, tensy anders vermeld.

Kompetisies

Wys ons hoe goed jy die Klub ken en jy kan ‘n geskenkpak (ter waarde van R1000) met 10 van die topverkopers uit hierdie Hoofkatalogus wen!
Bonusprys: Stuur jou inskrywing per e-pos en ons las ‘n R100 by as jy wen!

Competition

1-5 Identifiseer hierdie naby-skote en verskaf die bladsy-nommers waar hulle verskyn.
6 Beskryf die "boodskap" wat die Katalogus se voorblad uitbeeld.
7 Hoeveel Tuiskokke is aangewys?
8 Tot wanneer toe hou die Boekbeloningspromosie aan?
9 Verskaf die Klub se webadres
10 Wat is dié kwartaal se Sperdatum?

Ander kompetisies: Januarie - Maart 2012

1 Tien gelukkige Lede kan elk 'n ouderwetse aardbol wen! Bestel Wêreldatlas vir Suid-Afrikaners om jou naam by die trekking in te sluit.
2 Tien gelukkige Lede kan elk R1 000 wen! Stuur jou lysie van jou 5 gunsteling gedigte (gedig en skrywer) voor 31 Maart 2012 om jou naam by die trekking in te sluit.
3 Bestel enige boek op bl 26 en laai 'n foto van jou 4x4 avontuur op ons Facebook blad om 'n TOMTOM Start 25 GPS ter waarde van R2 000 te wen! Sluitingsdatum: 15 Maart 2012..
4 Bestel Voëls van Suider-Afrika en staan die kans om een van twee Leica Verkykers te wen!
5 Vyf gelukkige Lede kan elk R1 000 kontant wen! Bestel 'n Plat Maag in 'n Japtrap om jou naam by die trekking in te sluit.
Kompetisiereëls
  • Onthou: jy moet eers ‘n item bestel uit die Januarie - Maart 2012 Hoofkatalogus voordat jy aan hierdie kompetisie kan deelneem, tensy anders vermeld.
  • Sluitingsdatum: 24 Februarie 2012.

  • Wenners Oktober - Desember 2011 Hoofkatalogus & Ander

    Wenner van Ken jou Klub
    Mnr J Bester
       
    Wenner van die 32" Sony Bravia Full HD LED TV Mev F Jacobs
       
    Wenner van die Builder's Warehouse geskenkbewys ter waarde van R5 000 Mev CM Grove
       
    Wenner van die romantiese naweek vir 2 ter waarde van R20 000 Mev R Rossouw
       
    Wenner van R500 kontantprys Mev JH van Tonder
       
    Wenner van die getekende rugbybal en plakkaat
    Mnr W Brewis
       
    Wenners van die Sony Digitale Kameras
    Mev AM van Wyk
    Mrs D Greyling
    Miss N Monareng
    Mr MN Tshikororo
    Mev C Nieman