Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
- U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!
Al wat ons van u vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
Bespaar R 94.67 op die voorgestelde verkoopprys !
Alles oor Kamers vir Kinders
ISBN: 9781770079663
Skrywer: Terence Conran
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 112
Alles oor Bêreplek
ISBN: 9781770079434
Skrywer: Terence Conran
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 112
met hulp van dié wêreldbekende dekordeskundige. Vind
praktiese raad en inspirasie hetsy jy skoon, minimalistiese vertrekke verkies of hou van gesellige wanorde. Help jou met die beplanning en voorbereiding tot vertrek-tot-vertrekontleding van jou spesifieke bergvereistes. Oplossings word deur pragtige visuele voorbeelde vir verskillende vertrekke gedemonstreer. Groot formaat. Volkleurfoto’s.
Alles oor klein Leefruimtes
ISBN: 9781770079656
Skrywer: Terence Conran
Formaat: Hardeband
Lengte (bladsye): 112
• Bied praktiese inligting en wenke – van beplanning tot ontwerp
• Pragtige volkleur foto's






