Boeke | Musiek | DVDs |
Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum:
24 Feb 2012
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
  • U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!

Al wat ons van u vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

101Boeke
Facebook
Twitter

Tuinmaak met eiegoed

Itemnommer: 25452
ISBN: 9781920268534
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 144
Net 67 oor !
Hierdie boek is ’n spanpoging deur twee van ons gewildste tuinpersoonlikhede. Leer ken die mees geliefde en nuttigste inheemse plante en kry wen-idees om hulle in tuinontwerp te gebruik.
Die skrywers veroordeel nie eksotiese plante tot die dood nie, maar moedig tuiniers aan om te eksperimenteer sodat plante wat hulle regtig wil hê, sal gedy. Elke bladsy sal jou inspireer.
• Ryklik geïllustreer met pragfoto’s uit The Gardener/Die Tuinier se fotobank
• Hope wenke en voorstelle
Tuinmaak met eiegoed

Klubprys:  
R 149.95 
Gewone Prys:  
R 175.00 
Spaar R 25.05
Nie 'n lid nie?
Koop die produk teen gewone prys.
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
U besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in