Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
- U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!
Al wat ons van u vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
90 Goue Hartliedjies
Kunstenaar: Verskeie Kunstenaars
Formaat: Dubbele Musiek CD
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Gaan Vertel Dat Jesus Red |
| 2 | Stop And Let Me Tell You |
| 3 | Let's Talk About Jesus |
| 4 | Jesus Is Die Sterk Verlosser |
| 5 | Daar's Verlange In My Hart Na Jesus |
| 6 | O Wil Jy Met My Same Gaan |
| 7 | O My Siel Wees Bly |
| 8 | When We All Get To Heaven |
| 9 | There Is Gladness In My Soul Today |
| 10 | I'm So Glad Jesus Lifted Me |
| 11 | I'm So Happy Here Is The Reason Why |
| 12 | Die Heiland Leef Nog |
| 13 | He's All I Need |
| 14 | He's The Very Same Jesus |
| 15 | Skuil Net By U |
| 16 | Lest I Forget Gethsamane |
| 17 | Wonde Vir My |
| 18 | Can You Wonder |
| 19 | Hy Word Genoem |
| 20 | His Name Is Higher |
| 21 | Ons Noem Hom |
| 22 | Hy's Die Liefling Van Siel |
| 23 | Ek Is Vry |
| 24 | He Brought Out Of The Miry Clay |
| 25 | Dit Is Jesus |
| 26 | I Left My Load At Calvery |
| 27 | Heerlik Net Te Wandel Met My Here |
| 28 | Everyday With Jesus |
| 29 | Friendship With Jesus |
| 30 | Hulle Sê Hy Is Wonderbaar |
| 31 | Te Wees Soos Jesus |
| 32 | Laat Die Skoonheid Van Jesus Nou Skyn Oor My |
| 33 | Yesterday, Today, Forever |
| 34 | Ons Prys Sy Naam In Ewigheid |
| 35 | Ons Gaan Juig Daar In Die Hemel |
| 36 | Kyk Maar Uit Vir My |
| 37 | It Will Be Worth It All |
| 38 | Somewhere Beyond The Blue |
| 39 | Sy Bloed Verlos In Satans Mag |
| 40 | O Die Bloed Van Jesus |
| 41 | It's The Power In The Cleansing Blood |
| 42 | Turn Your Eyes Upon Jesus |
| 43 | Ek Weet Die Jure Maak 'n Weg Vir My |
| 44 | It's No Secret What God Can Do |
| 45 | Let It Go And Let God Have His Wonderful Way |
| 46 | My God Can Do Anything |
| 47 | There Is A New Name Written Down In Glory |
| 48 | Dat Laat My So Lekker Sing |
| 49 | Want Jesu Besit Nou My Hart |
| 50 | Hy Leef |
| 51 | Jesus Is Alive |
| 52 | Reach Out And Touch The Lord |
| 53 | Only Believe |
| 54 | Sweep Over My Soul |
| 55 | Gaan My Nie Verby, O Heiland |
| 56 | Into My Heart |
| 57 | Search Me O God He Touched Me |
| 58 | Sy Naam Is Jesus |
| 59 | Jesus Die Soetste Naam |
| 60 | Soetste Naam |
| 61 | Is Hy Nie Wonderbaar |
| 62 | Wonderful Wonderful Jesus Is To Me |
| 63 | What A Mighty God We Serve |
| 64 | O Goed Is Die Heer |
| 65 | I Want God's Way To Be My Way |
| 66 | Geloof Wankel Nie |
| 67 | Twyfel Nie Meer Vertrou Die Heer |
| 68 | Something Good Is Going To Happen To You |
| 69 | Al Die Kinders Van Die God Prys Die Heer |
| 70 | Ek Weet My Jesus Kom Weer |
| 71 | Hou Die Fort Sy Koms Is Naby |
| 72 | But Until Then My Heart Will Go Singing |
| 73 | Never Failed Me Yet |
| 74 | Oh To Be His Hand Extended |
| 75 | My Sins Were Higher Than The Mountain |
| 76 | Yes Jesus Took My Burdens |
| 77 | He Abides |
| 78 | Hou My Trou Heer Jesus |
| 79 | Loof Die Here Saam Met My |
| 80 | Juig Al Wat Leef Juig Voor Die Heer |
| 81 | Unto Him Be The Glory In The Church |
| 82 | Let God Rise And Let The Enemies Be Scattered |
| 83 | Daar Is Oorwinning Ook In My |
| 84 | How Great Is Our God |
| 85 | Send A New Touch Of Fire In My Soul |
| 86 | Send Us The Rain Lord |
| 87 | Ek Oor Die Waterstrome Val |
| 88 | O Gees Van Geloof En Krag |
| 89 | Ja Ek Kom O Heer |
| 90 | Let All That Is Within Me Cry Holy |




