Soek
 
 
Kategorieë
Boeke Musiek DVDs Speelgoed
Huidige Katalogus
Hoofkatalogus
Sperdatum: 25 Augustus 2010
Kan ek by Leserskring koop sonder om 'n Klublid te wees?

Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?

JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir jou oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat jy by ons Klub hoef aan te sluit. Jy sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !

Registreer Nou

Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?

As jy besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons jou 50% afslag* op jou mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. Jy kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.

Voordele van Leserskring Klublidmaatskap

  • Lidmaatskap is gratis
  • Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
  • ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan jou gepos
  • Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
  • Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 521 8585 of 083 915 6060
  • Jy kan vanuit die gerief van jou eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
  • ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
  • Vir elke nuwe lid wat jy werf, kry jy ’n gratis geskenk!

Al wat ons van jou vra:

  • Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
  • Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub

* Terme en Bepalings geld

BBP
Crink
Facebook
Twitter

5 Minute voor en na die dood

Itemnommer: 18259
ISBN: 9781770311060
Skrywer: Isak Burger
Formaat: Sagteband
Lengte (bladsye): 244
Wat gebeur die laaste paar oomblikke voor jy sterf? Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of angs gaan verkeer nie. Maar ons weet wel dat daar ‘n laaste 5 minute gaan wees – en dan die dood. En dan? In die eerste 5 minute ná jou dood vind die grootste gebeurtenis van jou lewe plaas: Jou ontmoeting met Jesus! Dié boek kyk na wat gebeur wanneer jy die grens van lewe na dood oorsteek en liggaam en gees geskei word.
5 Minute voor en na die dood

Lede Prys:  
R 99.95 
Gewone Prys:  
R 119.95 
Spaar R 20.00
Jammer, geen voorraad!
Wenk: bestel in die begin van 'n kwartaal, wanneer daar baie voorraad is.
E-pos hierdie inligting aan ‘n vriend(in)
Vriend(in) se besonderhede
Vriend se naam
Vriend se e-pos
Jou besonderhede
Naam
E-posadres
Boodskap
CAPTCHA
Sleutel die kode in