Kan ek by Leserskring koop sonder om ‘n Klublid te wees?
JA! Leserskring vier hierdie jaar 30 jaar in die boekbesigheid! Ons wil graag hê almal moet deel in ons liefde vir lees, daarom maak ons nou ons boekewêreld ook vir u oop. Word deel van ons boekfamilie sonder dat u by ons Klub hoef aan te sluit. U sal die normale verkoopprys op boeke betaal terwyl ons Klublede steeds die goedkoper Klubprys sal betaal. Word nou 'n boekwurm !
Kan ek op ‘n latere stadium by die Klub aansluit?
As u besluit om by die Klub aan te sluit, gee ons u 50% afslag* op u mandjie as ‘n spesiale aansluitingsaanbod. U kan ook kies uit die normale aansluitingsaanbod van 3 boeke vanaf R15 elk.
Voordele van Leserskring Klublidmaatskap
- Lidmaatskap is gratis
- Tot 20% afslag op die normale verkoopprys van boeke
- ’n Gratis, volkleur katalogus word elke 3 maande aan u gepos
- Opwindende kompetisies met ongelooflike pryse
- Professionele diens van ons Klubkonsultante by 021 469 7575 of 083 915 6060
- U kan vanuit die gerief van u eie huis inkopies doen en Leserskring bied ‘n 100% geldterug-waarborg.
- ’n Gebruikersvriendelike webtuiste met al die beskikbare produkte
- Vir elke nuwe lid wat u werf, kry u ’n gratis geskenk!
Al wat ons van u vra:
- Bestel ten minste een boek teen die afslag Klubprys elke 3 maande
- Bly ten minste vir 2 jaar ’n lid van ons Klub
101 Grootste Love Songs (3 CD set)
Formaat: CD Stel
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Jou Hart Is Weer Myne |
| 2 | Met Jou In My Lewe |
| 3 | Op Die Vlerk Van 'n Spierwit Duif |
| 4 | I Know Him So Well |
| 5 | The Sweetest Days |
| 6 | I Finally Found Someone |
| 7 | Ek's Lief Vir Jou |
| 8 | Hierdie Nag |
| 9 | Aan Jou Vas |
| 10 | 'n Duisend Soene |
| 11 | Kaapse Draai |
| 12 | Kiss You All Over |
| 13 | It Must Be Love |
| 14 | Soos Bloed |
| 15 | Tussen Die Lyne |
| 17 | Please Forgive Me |
| 18 | Miss You Nights |
| 19 | Thank You For Loving Me |
| 20 | Lady In Red |
| 21 | Here I Am |
| 22 | Feel |
| 23 | Can't Stop Loving You |
| 24 | Amper |
| 25 | Wag 'n Bietjiebos |
| 26 | Vreemde Stad |
| 27 | Islands In The Stream |
| 28 | Lost In France |
| 29 | Transkaroo |
| 30 | Hanne |
| 31 | Give Me Back My Love |
| 32 | The Part Of Me That Needs You Most |
| 33 | Baby You've Been Good To Me |
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Lekker Lekker |
| 2 | Dis Net Ek En Jy |
| 3 | Hokaai Stoppie Lorrie |
| 4 | Hou My Vas Stywer Vas |
| 5 | Charlie |
| 6 | So You Win Again |
| 7 | Man On The Moon |
| 8 | Some Broken Hearts Never Mend |
| 9 | Ashes Of Love |
| 10 | Heaven Is My Woman's Love |
| 11 | Waar Lê Jy Vanaand |
| 12 | Lisa Se Klavier |
| 13 | Tussen Treine |
| 14 | My Liefie My Duifie |
| 15 | It Must Have Been Love |
| 16 | Sleeping Child |
| 17 | To Love Somebody |
| 18 | Don't Forget To Remember |
| 19 | Massachusetts |
| 20 | Saved By The Bell |
| 21 | First Of May |
| 22 | Darlin |
| 23 | No Hollywood Movie |
| 24 | Don't Fly Too High Little Bird |
| 25 | Klein Karoo |
| 26 | Die Seewind Bring Heimwee |
| 27 | Wie Sal Kom Nagsê |
| 28 | Don't Be Cruel |
| 29 | All My Loving |
| 30 | Lucky Lips |
| 31 | Oh Boy |
| Snit | Titel |
|---|---|
| 1 | Out Of The Blue |
| 2 | Needles And Pins |
| 3 | Stumblin's In |
| 4 | For A Few Dollars More |
| 5 | If You Think You Know How To Love Me |
| 6 | Living Next Door to Alice |
| 7 | Mexican Girl |
| 8 | I've Been Thinking About You |
| 9 | Head Over Heels |
| 10 | Highway To Your Heart |
| 11 | You've Lost That Lovin' Feeling |
| 12 | Somethings Gotten Hold Of My Heart |
| 13 | The Time Of My Life |
| 14 | Endless Love |
| 15 | Maggie |
| 16 | After All These Years |
| 17 | I Will Love You All My Life |
| 18 | A Bunch Of Thyme |
| 19 | All I Wanna Do Is Make Love To You |
| 20 | Hungry Eyes |
| 21 | Love Changes Everything |
| 22 | The One And Only |
| 23 | Escape |
| 24 | Da Idi |
| 25 | Evergreen |
| 26 | Thorn In My side |
| 27 | Flames Of Love |
| 28 | Always On My Mind |
| 29 | Sometimes |
| 30 | Forever Young |
| 31 | If Tomorrow Never Comes |
| 32 | Hero |
| 33 | Bop Bop Baby |
| 34 | Anyone Of Us |
| 35 | Addicted |
| 36 | Mandy |
| 37 | Say It Isn't So |



