Jou mandtjie is leeg!
Loer in mandtjie Reg om te bestel
Cart subtotal: R0.00

Nuutste Produkte

Zootroplis

, ,
Klubprys R149.99
Nie-lid R149.99
Adding to cart

Giant Steps: A true story from Africa

Richard Peirce , ,
Klubprys R150.00
Nie-lid R180.00
Adding to cart

Garden Daydreams

Monique Day-Wilde , ,
Klubprys R85.00
Nie-lid R95.00
Adding to cart

Eet reg

Zelda Ackerman , ,
Klubprys R190.00
Nie-lid R230.00
Adding to cart

Beste Verkopers

Koors

Deon Meyer , ,
Klubprys R240.00
Nie-lid R290.00
Adding to cart

Die Banting-oplossing

Bernadine Douglas & Bridgette Allan , ,
Klubprys R185.00
Nie-lid R220.00
Adding to cart

Hekel vir my huis

Emma Lamb , ,
Klubprys R215.00
Nie-lid R260.00
Adding to cart

Nuutste Artikels & Boekresensies

Ons nuwe katalogus!

Leserskring is uniek. Ons gee lesers die kans om van die gerief van hul rusbanke boeke te kies, ons gee hulle ’n kykie agter die skerms van skrywers en hul boeke, en ons bied toegevoegde waarde – soos hierdie lekkerleeskatalogus.

Leserskring AFR Cover

As ons ooit getwyfel het oor die rol wat Leserskring in die Suid-Afrikaanse boekgemeenskap gespeel het, het ons dit bitterlik gou agtergekom toe die nuus vroeg vanjaar gebreek het dat ons sou sluit.

Lede was verpletter, teleurgestel, kwáád. Dis immers ’n ikoniese Suid-Afrikaanse instelling – so eg Afrikaans soos braaivleis, Huisgenoot, rugby kyk en oor die weer en politiek gesels!

Toe kom die goeie nuus: nuwe bestuur, innoverende denke, opwindende nuwe planne … Lede was oorstelp! Want ons gaan voort met ons kleurvolle katalogus, uitgesoekte aanbod en geriefl ike proses – dis inderdaad die “winkel” vir leesgieriges wat dalk nie by ’n boekwinkel kan uitkom nie.

Hou dié spasie dop!

Nuutste Artikels

Welkom terug!

August 21, 2016

As ons ooit getwyfel het oor die rol wat Leserskring in die Suid-Afrikaanse boekgemeenskap gespeel het, het ons dit bitterlik gou…

Boekresensies & Onderhoude

Ontmoet Karin Brynard

Dié Stellenbosser het al die Universiteit van Johannesburg se Debuutprys vir Kreatiewe Skryfwerk, die ATKV-prosaprys en twee M-Net-pryse ontvang. Haar boeke word ook in…

Nuutste Kompetisies

Sit terug, kleur in, ontspan en staan ’n kans om te wen!

5 Gelukkige Klublede kan elk ’n inkleur-geskenkpak ter waarde van R1 000 wen! Kompetisie sluit 15 October 2016.